Zimbabwe African National Union

Zimbabwe African Nationalist Union
ZANU
Logo van die betrokke party.
Vlag van die ZANU(-PF)

Leier Herbert Chitepo
Gestig 8 Augustus 1963
Ideologie Afrika-nasionalisme, Linkse nasionalisme, Sosiale demokrasie, Demokratiese sosialisme
Amptelike kleure Groen, geel

ZANU (Zimbabwe African National Union) was 'n militante organisasie, 'n splintergroep van ZAPU (Zimbabwe African People's Union), wat teen die wit minderheidsregering van Rhodesië geveg het. ZANU het die verkiesing van 1980 onder leiding van Robert Mugabe gewen. Sewe jaar later het hulle met Joshua Nkomo se ZAPU saamgesmelt om ZANU–PF, die huidige regerende party van die land te vorm.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search